Gaan na inhoud

Anjum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 15:54, 25 November 2020 (Rol weergawe 2231388 deur KabouterBot (bespreek) terug.)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Anjum

Eanjum
Dorp
Anjum in 2005
Anjum in 2005
Wapen van Anjum
Wapen
Ligging van Anjum in Friesland
Ligging van Anjum in Friesland
Koördinate: 53°22′30″N 6°07′37″O / 53.375°N 6.127°O / 53.375; 6.127
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Friesland
MunisipaliteitNoardeast-Fryslân
Hoogte
2 m (7 ft)
Bevolking
 • Totaal1 065
Poskode
9133
Webwerfhttp://www.anjumweb.nl/

Anjum (Wes-Fries: Eanjum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê 12 km noordoos van Dokkum, 2 km wes van Oostmahorn, en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1065 inwoners (2014).

Bevolking

[wysig | wysig bron]
1954 1959 1964 1969 1974 1999 2002 2003 2004 2014
1571 1445 1408 1357 1224 1167 1145 1150 1155 1065

Foto's

[wysig | wysig bron]

Verenigings

[wysig | wysig bron]
  • De Kolkensjongers – sangkoor
  • Halleluja – fanfare
  • Sokkervereniging Anjum (VV Anjum) – sokker

Bekende boorlinge

[wysig | wysig bron]

Naburige stede en dorpe

[wysig | wysig bron]
Moddergat
Morra Esonstad
Metslawier Engwierum Ezumanzijl

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]