Anjum
Voorkoms
Anjum Eanjum | |
---|---|
Dorp | |
Anjum in 2005 | |
Ligging van Anjum in Friesland | |
Koördinate: 53°22′30″N 6°07′37″O / 53.375°N 6.127°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 065 |
Poskode | 9133 |
Webwerf | http://www.anjumweb.nl/ |
Anjum (Wes-Fries: Eanjum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê 12 km noordoos van Dokkum, 2 km wes van Oostmahorn, en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1065 inwoners (2014).
Bevolking
[wysig | wysig bron]1954 | 1959 | 1964 | 1969 | 1974 | 1999 | 2002 | 2003 | 2004 | 2014 |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1571 | 1445 | 1408 | 1357 | 1224 | 1167 | 1145 | 1150 | 1155 | 1065 |
Foto's
[wysig | wysig bron]-
Kerk van Anjum uit die 12de eeu (2005)
-
Die meule De Eendracht (2007)
-
Oorlogsmonument (2008)
Verenigings
[wysig | wysig bron]- De Kolkensjongers – sangkoor
- Halleluja – fanfare
- Sokkervereniging Anjum (VV Anjum) – sokker
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Sibe van Aangium, pseudoniem van Ds. Hendrik Steen (1895–1953), jeugboekskrywer
Naburige stede en dorpe
[wysig | wysig bron]Moddergat | ||
Morra | Esonstad | |
Metslawier | Engwierum | Ezumanzijl |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anjum.