Gaan na inhoud

Vee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 21:36, 10 Oktober 2023 (Beskerm "Vee" ([Wysig=Laat slegs outomaties bevestigde gebruikers toe] (verval nie) [Skuif=Laat slegs outomaties bevestigde gebruikers toe] (verval nie)))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
'n Klompie skape en 'n beeskoei.

Vee is gedomestikeerde diere wat deur mense aangehou word vir kos, melk, leer (velle) of wol.

Sommige soorte vee is: beeste, varke, skape, bokke, hoenders en volstruise. Hoenders lê eiers, varke lewer vleis en spek, beeste gee melk en vleis, skape bied wol, ensovoorts.

Sekere soorte vee kan met behulp van veeroosters binne 'n bepaalde gebied gehou word. Die rooster word onder die hek geplaas. Mense en karre kan vrylik daaroor beweeg, maar nie die vee nie.

Sien ook