Gaan na inhoud

Vee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 10:26, 19 Augustus 2021 (Wysigings deur 2001:8F8:183D:907F:F5B2:2C8F:343D:3068 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
'n Klompie skape en 'n beeskoei.

Vee is gedomestikeerde diere wat deur mense aangehou word vir kos, melk, leer (velle) of wol.

Sommige soorte vee is: beeste, varke, skape, bokke, hoenders en volstruise. Hoenders lê eiers, varke lewer vleis en spek, beeste gee melk en vleis, skape bied wol, ensovoorts.

Sekere soorte vee kan met behulp van veeroosters binne 'n bepaalde gebied gehou word. Die rooster word onder die hek geplaas. Mense en karre kan vrylik daaroor beweeg, maar nie die vee nie.

Sien ook