Gaan na inhoud

radon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  radon     —  
ra•don
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Rn en atoomgetal 86.
Radon is 'n radioaktiewe edelgas wat gevorm word deur die disintegrasie van radium. Dit is een van die swaarste gasse en word as 'n gesondheidsgevaar beskou.

    Vertalings

  Vertalings:    radon
Engels: radon(en)
Esperanto: radono(eo)
Nederlands: radon(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor radon.