Gaan na inhoud

kopernikium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Nicolaas Copernicus.
Enkelvoud Meervoud
  kopernikium     —  
Die element is na die beroemde wetenskaplike Nicolaas Copernicus vernoem.
ko•per•ni•ki•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cn en atoomgetal 112.
Kopernikium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.

    Vertalings

  Vertalings:    kopernikium
Engels: copernicium(en)
Esperanto: kopernicio(eo)
Nederlands: copernicium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kopernikium.