blob: 21fd269096d8deccef99d489738a002856a34e99 [file] [log] [blame]
==
Ek werk; I work
Jy werk; You work
Hy werk; He works
Sy werk; She works
Dit werk; It works
Ons werk; We work
Julle werk; You work
Hulle werk; They work
Ek is aan die werk; I am working
Ek sit en werk; I am working
Ek werk nie; I don't work
Werk!; Work!
Moenie werk nie!; Don't work!
Ek sal werk; I will work
Ek gaan werk; I'm going to work
Ek het gewerk; I worked
Ek was aan die werk; I was working
Ek het gesit en werk; I have been working
Ek het nie gewerk nie; I wasn't working
Hy sal dit gedoen het; He will have done it
Hy moes dit gedoen het; He must have done it
As jy nie so veel sou eet nie ...; If you didn't eat as much ...
==
Suid-Afrika se hoofstad
ons bure se vriende se seun
==
Ek weet nie; I don't know
Hy bid nooit; He never prays
Weet jy dit nie?; Don't you know that ?
Ek ken hom nie; I don't know him
Geen mens weet nie; No one knows
Ek ken nie daardie man nie; I don't know that man
Jy let nie op nie; You're not paying attention
Hy sal nie kom nie; He won't come
Hy het nie gekom nie; He hasn't come
Hy kom nie; He doesn't come
Ek het nie geweet dat hy sou kom nie; I didn't know that he would be coming
Ek het geweet dat hy nie sou kom nie; I knew that he wouldn't be coming
Mense wat nie rook nie lewe langer; People who don't smoke live longer
Hy kan nie kom nie want hy is siek; He can't come because he is sick
Dis nie so moeilik om Afrikaans te leer nie; It isn't so difficult to learn Afrikaans
Ek weet niks nie; I know nothing
Hy skryf nooit nie; He never writes
Ek ken niemand nie; I don't know anyone
>>> Rule?!? --- Count negatives and do not output >1 if one appears in a clause.