Gaan na inhoud

Erie, Pennsilvanië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 09:01, 22 Februarie 2015 (Nuwe artikel, nog besig!)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Erie is 'n hawestad aan die suidelike oewer van die Eriemeer in die deelstaat Pennsylvania. Die administratiewe setel van die Erie County is ook hier gevestig. Die stad is ongeveer 193 km noordwes van Pittsburgh.