Gaan na inhoud

Fakultatiewe herversekering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 08:36, 9 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Fakultatiewe herversekering is 'n tipe herversekering waarby risiko's indiwidueel onderskryf word, d.w.s. die herversekeraar besluit watter risiko's dit van 'n sekere versekeringsboek wil aanvaar en teen watter premie. Fakultatiewe herversekering kontrasteer dus met verhandelingsherversekering waar 'n herversekeraar met 'n versekeraar ooreenkom om 'n sekere persentasie van elke nuwe risiko wat op die boeke kom teen 'n premie wat deur 'n voorafbepaalde formule vasgestel word, te herverseker.

Sien ook

[wysig | wysig bron]