Gaan na inhoud

Alan Walker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Gálaniitoluodda (besprekings | bydraes) op 22:57, 2 November 2018 (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = Alan Walker |Foto = Alan Walker.jpg |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur =...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Alan Walker
Gebore24 Augustus 1997 (1997-08-24) (26 jaar oud) [1]
Northampton, Engeland
GenresElectro house, progressief house
Beroep(e)Musiekprodusent, DJ
Jare aktief2012–nou
Webwerfalanwalker.no

Alan Olav Walker (24 Augustus 1997[1] in Northampton, Engeland) is 'n Noors-Britse musiekprodusent en DJ. Hy het in 2015 bekend geword vir sy liedjie "Faded", wat vinnig in baie lande gewild geword het.

Hy was in 1997 in Engeland gebore, maar het in 1999 met sy familie na Noorweë verhuis.[2] Sy vader is Britse en sy moeder is Noorse.

Diskografie

Liedjies

Verwysings

  1. 1,0 1,1 (no) Litleskare, Tord (8 Desember 2017). "Feirer bursdagen i hjembyen med massivt show". GAFFA. Besoek op 3 November 2018.
  2. (no) "Alan Walker droppar maska". NRK. 9 November 2016. Besoek op 3 November 2018.