Gaan na inhoud

Aberystwyth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur 102.165.231.114 (besprekings) op 09:41, 6 November 2020
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Aberystwyth
Stad
Uitsig oor die dorp.
Uitsig oor die dorp.
Aberystwyth is in Wallis
Aberystwyth
Aberystwyth
Koördinate: 52°25′N 4°5′W / 52.417°N 4.083°W / 52.417; -4.083
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandVlag van Wallis Wallis
GebiedCeredigion
Bevolking
 • Totaal15 935
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)

Aberystwyth (uitgespreek /ˌæbəˈrɪstwɪθ/ (Engels) of [abɛrˈəstʊɨθ] (Wallies)) is 'n dorp met 15 935 inwoners in Wallis. Die dorp is veral bekend vir sy universiteit.