Ben Carruthers
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ben Carruthers | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1957–1971 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ben Carruthers (14 Augustus 1936 – 27 September 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shadows (1958), A High Wind in Jamaica (1965), L'inconnu de Shandigor (1967), en The Dirty Dozen (1967).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1958: Shadows
- 1961: Guns of the Trees
- 1964: Goldstein
- 1965: A High Wind in Jamaica
- 1965: Scruggs
- 1967: L'inconnu de Shandigor
- 1967: The Dirty Dozen
- 1968: To Grab the Ring
- 1972: Universal Soldier