Gaan na inhoud

Jisaburō Ozawa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur ธนบดั เมืองโคตร (besprekings | bydraes) op 05:16, 3 Februarie 2020 (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael '''Vise-admiraal Jisaburō Ozawa''' (小沢 治三郎, ''Ozawa Jisaburō'', 2 Oktober 1886 - 9 November 1966) was 'n admira...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Vise-admiraal Jisaburō Ozawa (小沢 治三郎, Ozawa Jisaburō, 2 Oktober 1886 - 9 November 1966) was 'n admiraal in die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was die laaste opperbevelvoerder van die Gekombineerde Vloot. Baie militêre historici beskou Ozawa as een van die bekwaamste Japanese vlagoffisiere.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]