Gaan na inhoud

Ketamien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Dumbassman (besprekings | bydraes) op 18:31, 7 Augustus 2023 (Nuwe artikel, gaan maar rof)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Ketamien is 'n verdowingsmiddel wat medies gebruik word vir induksie en instandhouding van narkose. Dit word ook gebruik as 'n behandeling vir depressie, 'n pynstiller en as 'n ontspanningsmiddel.[1] Ketamien is 'n nuwe verbinding wat in 1962 van fensiklidien verkry is, in die strewe na 'n veiliger narkose met minder hallusinogene effekte.[2]

Lewer- en urinêre toksisiteit is aangemeld onder gereelde gebruikers van hoë dosisse ketamien vir ontspanningsdoeleindes.[3]

Verwysings

  1. Sachdeva B, Sachdeva P, Ghosh S, Ahmad F, Sinha JK (Maart 2023). "Ketamine as a therapeutic agent in major depressive disorder and posttraumatic stress disorder: Potential medicinal and deleterious effects". Ibrain (in Engels). 9 (1): 90–101. doi:10.1002/ibra.12094. ISSN 2769-2795.
  2. Peltoniemi MA, Hagelberg NM, Olkkola KT, Saari TI (September 2016). "Ketamine: A Review of Clinical Pharmacokinetics and Pharmacodynamics in Anesthesia and Pain Therapy". Clinical Pharmacokinetics. 55 (9): 1059–77. doi:10.1007/s40262-016-0383-6. PMID 27028535. S2CID 5078489.
  3. Orhurhu VJ, Vashisht R, Claus LE, Cohen SP (April 2022). "Ketamine toxicity". StatPearls. Treasure Island (FL): StatPearls Publishing. PMID 31082131. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2022. Besoek op 18 Augustus 2022.