Gaan na inhoud

Hertfordshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur BenBezuidenhout (besprekings | bydraes) op 17:39, 7 Oktober 2011 (Nuwe blad: right|thumb|250px|Ligging van Hertfordshire in Engeland. '''Hertfordshire''' (uitgespreek /ˈhɑrtfərdʃɪər/ of /ˈhɑrfərdʃər/) i...)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Ligging van Hertfordshire in Engeland.

Hertfordshire (uitgespreek /ˈhɑrtfərdʃɪər/ of /ˈhɑrfərdʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede en dorpe van Hertford, Watford, Hemel Hempstead en Stevenage. Hertfordshire het 'n bevolking van 1 107 600, en dus is die 36ste grootste graafskap in die land.