Gaan na inhoud

Indaka Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 20:48, 9 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Indaka
Kaart van Suid-Afrika wat Indaka in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThukela
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN233
 
Hoofstad Wasbank
Grootste tale Zoeloe (99%), Ndebele
Area 991.5 km²  
Bevolking 101,557 (2007)

Die Indaka Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die uThukela-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is vernoem na die Indakarivier wat deur die munisipaliteit vloei.

Nedersettings

[wysig | wysig bron]

Dorpe in die munisipaliteit: