Gaan na inhoud

Omaheke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Omaheke
Hoofstad: Gobabis
Grootste stad: Gobabis
Webwerf: www.arc.org.na
Ligging van Omaheke in Namibië

Omaheke is een van die 14 streke van Namibië. Omaheke se hoofstad en grootste stad is Gobabis. In die ooste grens Omaheke aan Botswana, in die noorde aan Otjozondjoepa, in die suide aan Hardap en in die weste grens dit aan Khomas.