Gaan na inhoud

Omaheke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Omaheke
Hoofstad: Gobabis
Grootste stad: Gobabis
Webwerf: www.arc.org.na
Namibia Karte (Omaheke)

Omaheke is een van die 13 streke van Namibië. Omaheke se hoofstad en grootste stad is Gobabis. In die ooste grens Omaheke aan Botswana, en in die weste grens dit aan Khomas.