Gaan na inhoud

Oostelike geelbekneushoringvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 11:20, 23 September 2020
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Oostelike geelbekneushoringvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. flavirostris
Binomiale naam
Tockus flavirostris
(Rüppell, 1835)
     verspreiding

Die Oostelike geelbekneushoringvoël (Tockus flavirostris), is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie wat in Oos-Afrika voorkom.[1] Dit word aangetref in Djibouti, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Somalië, Suid-Soedan, Tanzanië en Uganda. Dit lyk soortgelyk aan die Suidelike geelbekneushoringvoël, maar het swartkleurige vel rondom die , nie pienkerig nie.

Status

[wysig | wysig bron]

Hierdie voël verskyn as "nie bedreig" op die IUBN-rooilys.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Tockus flavirostris

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 "Tockus flavirostris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)