Gaan na inhoud

Nelson Piquet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nelson Piquet
Piquet in 2013
Piquet in 2013
Geboortedatum 17 Augustus 1952 (1952-08-17) (71 jaar oud)
Geboorteplek Rio de Janeiro, Brasilië
Volle naam Nelson Piquet Souto Maior
Nasionaliteit Vlag van Brasilië Brasiliaan
Aktiewe jare 1978–1991
Inskrywings 207 (204 wegspringkere)
Kampioenskappe 3 (1981, 1983, 1987)
Oorwinnings 23
Podiums 60
Loopbaanpunte 481.5
Voorste wegspronge 24
Vinnigste rondtes 23
Eerste F1-wedren 1978 Duitse Grand Prix
Eerste wen 1980 Verenigde State Grand Prix Wes
Laaste wen 1991 Kanadese Grand Prix
Laaste inskrywing 1991 Australiese Grand Prix
Piquet gedurende sy renjare

Nelson Piquet Souto Maior (gebore op 17 Augustus 1952 in Rio de Janeiro) is 'n Brasiliaanse Formule Eenrenjaer en 'n driemalige wêreldkampioen.