Gaan na inhoud

Shantou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 01:34, 2 Januarie 2013 (Artikel geskep)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Sjantou

汕头
Stad
Sjantou is in China
Sjantou
Sjantou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 23°21′00″N 116°40′00″O / 23.35000°N 116.66667°O / 23.35000; 116.66667
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek van Sjina
ProvinsieGuangdong
Regering
 • Kommunistiese Party van Sjina SekretariskomiteeLi Feng (李锋)
 • BurgemeesterCai Zongze (蔡宗泽)
Oppervlak
 • Totaal2 064 km2 (797 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal5 391 028
 • Digtheid2 600/km2 (6 800/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
515000, 515041
Skakelkodes754
Webwerfshantou.gov.cn

Sjantou (Sjinees: 汕头), ook bekend as Swatow of Suátao, is 'n stad in die Sjinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 5 391 028 in 2010. Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Sjinese See in die suidooste van Sjina. Die meeste van Thailand sy Sjinese afkomstig bevolking het uit Sjantou en die aangrensende Chaotsjou geïmmigreer.