Gaan na inhoud

Waterskeiding: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Verbeter
→‎Verwysings: Verbeter
Lyn 12: Lyn 12:
{{Normdata}}
{{Normdata}}


[[Kategorie:Aardeykskunde]]
[[Kategorie:Aarderykskunde]]

Wysiging soos op 10:31, 2 September 2020

Groot Waterskeidings (rooi rantlyne [1]) en opvanggebiede (groen streke) in Europa (etikette in Duits).

In topografie, is 'n waterskeiding, skeiding, of rantlyn[1] verhoogde terrein wat aangrensende opvanggebiede skei. Op ruwe grond lê die skeiding langs topografiese rante, en kan in die vorm van 'n enkele reeks heuwels of berge wees, bekend as 'n skeidingsreeks. Op plat terrein, veral waar die grond moerasagtig is, kan dit moeiliker wees om die skeiding te onderskei.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 "ridgeline. Dictionary.com" (Dictionary.com Unabridged uitg.). Random House Inc. Besoek op 7 September 2013.