Gaan na inhoud

Waterskeiding

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Groot Waterskeidings (rooi rantlyne [1]) en opvanggebiede (groen streke) in Europa (etikette in Duits).

In topografie, is 'n waterskeiding, skeiding, of rantlyn[1] verhoogde terrein wat aangrensende opvanggebiede skei. Op ruwe grond lê die skeiding langs topografiese rante, en kan in die vorm van 'n enkele reeks heuwels of berge wees, bekend as 'n skeidingsreeks. Op plat terrein, veral waar die grond moerasagtig is, kan dit moeiliker wees om die skeiding te onderskei.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 "ridgeline. Dictionary.com" (Dictionary.com Unabridged uitg.). Random House Inc. Besoek op 7 September 2013.