Brendan Fehr
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brendan Fehr | |
Geboortenaam | Brendan Jacob Joel Fehr |
---|---|
Geboorte | 29 Oktober 1977 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brendan Fehr (gebore 29 Oktober 1977) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Final Destination (2000), Biker Boyz (2003), en X-Men: First Class (2011), en in die televisiereeks Roswell (1999).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Hand
- 2000: Final Destination
- 2000: Christina's House
- 2001: The Forsaken
- 2002: Long Shot
- 2003: Biker Boyz
- 2005: The Long Weekend
- 2007: The Fifth Patient
- 2008: The Other Side of the Tracks
- 2011: X-Men: First Class
- 2013: 13 Eerie
- 2013: Stranded
- 2014: Roswell FM
- 2014: Zarra's Law
- 2016: Only I...
- 2018: Daughter of the Wolf
- 2019: Brotherhood
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Roswell
- 2008: Samurai Girl
- 2014: The Night Shift
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: The Cutting Edge: Fire & Ice
- 2010: Ice Quake
- 2011: A Christmas Kiss
- 2011: And Baby Will Fall
- 2012: Adopting Terror
- 2014: House of Secrets
- 2017: Wrapped Up In Christmas
Video's
[wysig | wysig bron]- 2001: U2: Stuck in a Moment You Can't Get Out Of, Version 1
- 2002: Vanessa Carlton: Pretty Baby
- 2003: The Making of 'Nemesis Game'