Gaan na inhoud

Bespreking:Clarence-rylaan

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Rooiels

[wysig bron]

Weet iemand vir seker hoe spel 'n mens Rooiels/Rooi-els/Rooi-Els/Rooi Els? 'n Mens kry dit op al dié maniere op die internet en Op Pad in Suid-Afrika spel dit Rooi-els. Maar die bordjies na die dorp spel dit Rooiels. Die "e" is seker in elk geval nie 'n hoofletter nie. Ek kry nie my boek Place Names of South Africa nie. ~ Burgert (kontak) 17:11, 13 Julie 2023 (UTC)[antwoord]

Ek haal aan uit my nuwe boek "Plekname van Suid-Afrika" van Peter Raper:
ROOIELS - Woonbuurt aan die oostekant van Valsbaai, 5 km noord van Pringlebaai. Die naam is afkomstig van die plaas en rivier met dieselfde naam, en verwys na die rooi-elsbome Cunonia capensis wat in die kloof groei.
NS: rooi-elsbome het hier 'n koppelteken agv 'n line-feed (afbreek) in die boek se teks. Groete  Aliwal2012 18:28, 13 Julie 2023 (UTC)[antwoord]
Ek het so gedink. Baie dankie. ~ Burgert (kontak) 18:42, 13 Julie 2023 (UTC)[antwoord]
Werklik bly as dit jou bly maak! Ons sal nou Burgertbehr ook een woord moet maak, LOL  Aliwal2012 19:32, 13 Julie 2023 (UTC)[antwoord]