Carter DeHaven
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carter DeHaven | |
Geboortenaam | Francis O'Callaghan |
---|---|
Geboorte | 5 Oktober 1886 |
Sterfte | 20 Julie 1977 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Gloria DeHaven |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1903–1965 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carter DeHaven (5 Oktober 1886 – 20 Julie 1977) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Timothy Dobbs, That's Me (1916), Marry the Poor Girl (1921), Modern Times (1936), en The Great Dictator (1940).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1915: The College Orphan
- 1916: Timothy Dobbs, That's Me
- 1916: From Broadway to a Throne
- 1916: The Wrong Door
- 1916: A Youth of Fortune
- 1916: Get the Boy
- 1920: Twin Beds
- 1920: Am I Dreaming?
- 1921: Marry the Poor Girl
- 1921: The Girl in the Taxi
- 1921: My Lady Friends
- 1923: Girl from the West
- 1925: The Thoroughbred
- 1936: Modern Times
- 1940: The Great Dictator
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1959: Johnny Ringo