Chaney Kley
Voorkoms
Chaney Kley | |
Geboortenaam | Chaney Kley Minnis |
---|---|
Geboorte | 20 Augustus 1972 |
Sterfte | 24 Julie 2007 (op 34) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chaney Kley (20 Augustus 1972 – 24 Julie 2007) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Legally Blonde (2001) en Darkness Falls (2003), en in die televisiereekse The Shield (2002) en NCIS (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Legally Blonde
- 2003: Darkness Falls
- 2003: The Skin Horse
- 2007: Mr. Blue Sky
- 2009: One Way to Valhalla
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: The Shield
- 2003: NCIS
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: The Making of 'Darkness Falls'