Cheyenne Jackson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cheyenne Jackson | |
Geboortenaam | Cheyenne David Jackson |
---|---|
Geboorte | 12 Julie 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cheyenne Jackson (gebore 12 Julie 1975) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Behind the Candelabra (2013) en in die televisiereekse 30 Rock (2006), Glee (2009), en American Horror Story (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Hysteria
- 2011: The Green
- 2011: One Night Stand
- 2013: Behind the Candelabra
- 2013: Mutual Friends
- 2014: Six Dance Lessons in Six Weeks
- 2014: The One I Wrote for You
- 2015: A Beautiful Now
- 2016: Opening Night
- 2016: Bear with Us
- 2019: Descendants 3
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: 30 Rock
- 2006: Entertainment Today Television
- 2009: Glee
- 2010: The Advocate On-Air
- 2011: American Horror Story
- 2013: Throwing Shade
- 2017: Stellar People
- 2018: American Woman
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Holiday in Bryant Park
- 2010: It Takes a Village
- 2014: HR
- 2014: Michael Feinstein at the Rainbow Room
- 2014: Jackie Evancho: Awakening - Live in Concert
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: Standing Ovations 2
- 2011: Guesting on Glee
- 2012: Cheyenne Jackson: Drive