Erin Chambers
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erin Chambers | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Erin Chambers (gebore 24 September 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blast (2000) en Alvin and the Chipmunks (2007), en in die televisiereeks Stargate: Atlantis (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Blast
- 2007: Alvin and the Chipmunks
- 2007: The Singles 2nd Ward
- 2008: The Errand of Angels
- 2011: Heaven's Rain
- 2012: Nesting
- 2017: Saturn Returns
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2004: Stargate: Atlantis
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Don't Look Under the Bed
- Paging Dr. Freed