De Klerk
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
De Klerk kan wees:
- Abraham de Klerk, (* 1900 – † 1927), Afrikaanse sendeling van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Ceylon.
- Aletta de Klerk, (* 1883 - † 1919), 2de eggenote van ds. Willem Johannes de Klerk
- Andries de Klerk, (* 1908 – † 1993) Afrikaanse skrywer en dramaturg.
- Anna de Klerk, (* Coetsee, 1891 - † 1962), 3de eggenote van ds. Willem Johannes de Klerk
- Barend de Klerk, (* 1904 – † 1953), predikant van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika
- Faf de Klerk, (* 1991 -), Springbokrugbyspeler
- Frederik Willem de Klerk, (* 1936 - † 2021), oudpresident van die Republiek van Suid-Afrika
- Hélène de Klerk, (* ? - † 1979), Afrikaanse aktrise en dramaturg
- Jan de Klerk, (* 1903 - † 1979), Suid-Afrikaanse politikus, president van die Senaat, kabinetsminister
- Marike de Klerk, (* 1937 - † 2001), ontslape eggenote van oudpresident FW de Klerk
- Petrus de Klerk, (* 1902 - † 1990) predikant in drie gemeentes van die Gereformeerde Kerk
- Philippus de Klerk, (* 1895 – † 1971) predikant van die Gereformeerde Kerk
- W.A. de Klerk, (* 1917 – † 1996), Afrikaanse skrywer en dramaturg
- Willem Johannes de Klerk, (* 1875 – † 1943), Gereformeerde predikant en opvoedkundige.
- Willem (Wimpie) de Klerk, (* 1928 - † 2009), Afrikaanse akademikus, predikant, koerantredakteur
|
van De Klerk. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die