Dominique Dunne
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dominique Dunne | |
Geboortenaam | Dominique Ellen Dunne |
---|---|
Geboorte | 23 November 1959 |
Sterfte | 4 November 1982 (op 22) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1979–1982 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dominique Dunne (23 November 1959 – 4 November 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Poltergeist (1982) en in die televisiereekse Hart to Hart (1979), Breaking Away (1980), en Hill Street Blues (1981).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: Poltergeist
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1979: Hart to Hart
- 1980: Breaking Away
- 1980: CBS Children's Mystery Theatre
- 1981: Hill Street Blues
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1979: Diary of a Teenage Hitchhiker
- 1980: Valentine Magic on Love Island
- 1981: The Day the Loving Stopped
- 1981: Unit 4
- 1982: The Shadow Riders