Don Diamond
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Don Diamond | |
Geboortenaam | Donald Alan Diamond |
---|---|
Geboorte | 4 Junie 1921 |
Sterfte | 19 Junie 2011 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1949–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Don Diamond (4 Junie 1921 – 19 Junie 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Zorro (1957), The Wild Wild West (1965), F Troop (1965), en Dynasty (1981).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1958: The Old Man and the Sea
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1951: The Adventures of Kit Carson
- 1957: Zorro
- 1963: Redigo
- 1965: The Wild Wild West
- 1965: F Troop
- 1965: Run for Your Life
- 1973: Thicker Than Water
- 1974: Devlin
- 1980: The Tarzan/Lone Ranger/Zorro Adventure Hour
- 1981: Dynasty
- 1981: The New Adventures of Zorro
- 1983: Zorro and Son