Don Galloway
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Don Galloway | |
Geboortenaam | Donald Poe Galloway |
---|---|
Geboorte | 27 Julie 1937 |
Sterfte | 8 Januarie 2009 (op 71) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1962–1993 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Don Galloway (27 Julie 1937 – 8 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Big Chill (1983) en in die televisiereekse Arrest and Trial (1963) en Ironside (1967).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1967: Ride to Hangman's Tree
- 1969: The Vendors
- 1982: Satan's Mistress
- 1983: The Big Chill
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: Arrest and Trial
- 1964: Tom, Dick and Mary
- 1967: Ironside
- 1979: Hizzonner
- 1979: The Guinness Game
- 1986: Star's Table
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1972: Lieutenant Schuster's Wife
- 1973: Portrait: A Man Whose Name Was John
- 1975: You Lie So Deep, My Love
- 1977: Cover Girls
- 1978: Ski Lift to Death
- 1978: Once Upon a Starry Night
- 1993: The Return of Ironside