Gaan na inhoud

Gespikkelde langvin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gespikkelde langvin
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. multisquamata
Binomiale naam
Plesiops multisquamata
(Inger, 1955)[1]
Sinonieme
  • Plesiops multisquamatus (Inger, 1955)
  • Plesiops nigricans (non Rüppell, 1828)

Die gespikkelde langvin (Plesiops multisquamata) is 'n vis wat endemies is aan die ooskus van Suid-Afrika, van Kosibaai tot by Port Edward. In Engels staan dit bekend as die Bluespotted longfin.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis is donkerbruin met blou kolletjies op. Die volwassenes het 'n swart vlek bo die einde van die kieu-opening. Die vis word tot 25 cm lank en kom voor in vlak water van nie meer as 3 m nie van koraal- en rotsriwwe. Hierdie vis is skaars.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]