Gil Hill
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gil Hill | |
Geboortenaam | Gilbert Roland Hill |
---|---|
Geboorte | 5 November 1931 |
Sterfte | 29 Februarie 2016 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1984–1994 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gil Hill (5 November 1931 – 29 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Beverly Hills Cop (1984), Beverly Hills Cop II (1987), en Beverly Hills Cop III (1994).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1984: Beverly Hills Cop
- 1987: Beverly Hills Cop II
- 1994: Beverly Hills Cop III
Video's[wysig | wysig bron]
- 2002: Beverly Hills Cop: The Phenomenon Begins