Gaan na inhoud

Jón

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Jón (IPA: [joun], [jɔun]) is 'n Yslandse en Faroese manlike voornaam.

Oorsprong en betekenis

[wysig | wysig bron]

Jón is 'n vorm van die voornaam Johannes , en beteken "Die Here (JHWH) is genadig'.

Verspreiding

[wysig | wysig bron]

Die voornaam was in 2012 die mees algemene manlike voornaamste naam in Ysland opgevolg deur Sigurður en Guðmundur.[1]

Variante

[wysig | wysig bron]

'n Vorm van die voornaam is Jónsi. Vroulike vorms is Jónína of Jóna.

Ander Yslandse vorms van die naam is Jóhann, Jóhannes , en die Faroese Jógvan.

Naamdraers

[wysig | wysig bron]
  • Jón Hnefill Aðalsteinsson (1927-2010), Yslandse  wetenskaplike en volkloris
  • Jón Arason (1484-1550), Yslandse Rooms-Katolieke biskop van Hólar
  • Jón Bjarni Atlason (* 1971), Yslandse Duitskundige
  • Jón Laxdal (eintlik, Jón Laxdal Halldórsson; 1933-2005), Yslandse akteur en regisseur
  • Jón Leifs (1899-1968), Yslandse komponis
  • Jón Loftsson (1124-1197), Yslandse Gode, geleerde en stam-leier
  • Jón Óskar (eintlik, Jón Óskar Ásmundsson; 1921-1998), Yslandse digter, skrywer, musikant en vertaler
  • Jón Pálmason (1888-1973), Yslandse politikus
  • Jón Krosslá Poulsen (* 1988), sokkerspeler van die Faroëreilande
  • Jón Páll Sigmarsson (1960-1993), Yslandse kragatleet
  • Jón Trausti Sigurðarson (b. 1982), Yslandse koerantredakteur
  • Jón Sigurðsson (1811-1879), Yslandse politikus
  • Jón Jósep Snæbjörnsson (b. 1977), Yslandse musikant
  • Jon Stephenson von Tetzchner (* 1967), Yslandse telekommunikasie-navorser en ondernemer
  • Jón Steingrímsson (1728-1791), Yslandse priester
  • Jón Sveinsson (1857-1944), Yslandse skrywer
  • Jon Törklánsson (* 1962), Yslandse kunstenaar
  • Jón Trausti (1873-1918), Skuilnaam van Gudmundur Magnusson, Yslandse skrywer
  • Jón Vídalín (1666-1720), Yslandse predikant, biskop van Skálholt
  • Jón Þórðarson († 1397), Yslandse priester
  • Jón Þorláksson (1744–1819), Yslandse skrywer en vertaler
  • Jón Þorláksson (1877–1935), Yslandse politikus
  • Jón Ögmundsson (1052-1121), Yslandse biskop

Fiktiewe Naamdraers

[wysig | wysig bron]
  • Jón Hreggviðsson, ´n Karater in die verhaal "Die klok van Ysland (Íslandsklukkan) van Halldór Laxness

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Jónsson
  • Jónsdóttir
  • Jon

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Statistics Iceland