NTFS-3G
Voorkoms
NTFS-3G | |
Ontwikkelaar | Szabolcs Szakacsits |
---|---|
Bedryfstelsel | Linux, Mac OS X, FreeBSD, NetBSD, Solaris, BeOS en Haiku |
Lisensie | GPL |
Webblad | http://www.ntfs-3g.org |
NTFS-3G is 'n oopbron, vrylik beskikbare aandrywer vir die NTFS-lêerstelsel vir Linux, Mac OS X, FreeBSD, NetBSD, Solaris, BeOS en Haiku. Dit word onder die voorwaardes van die GNU General Public License versprei. Dit is 'n stabiele program wat aktief ontwikkel word en is afgelei vanaf ntfsmount.
NTFS-3G is deur Szabolcs Szakacsits in Julie 2006 bekendgestel. Die eerste stabiele weergawe (1.0) is op 21 Februarie 2007 vrygestel.