Patrice Wymore
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patrice Wymore | |
Geboorte | 17 Desember 1926 |
---|---|
Sterfte | 22 Maart 2014 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrice Wymore (17 Desember 1926 – 22 Maart 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rocky Mountain (1950), She's Working Her Way Through College (1952), The Big Trees (1952), en Ocean's 11 (1960).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1950: Rocky Mountain
- 1951: I'll See You in My Dreams
- 1952: She's Working Her Way Through College
- 1952: The Big Trees
- 1953: The Man Behind the Gun
- 1953: She's Back on Broadway
- 1955: King's Rhapsody
- 1959: The Sad Horse
- 1960: Ocean's 11
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1956: The Errol Flynn Theatre
- 1965: Never Too Young
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: The Adventures of Errol Flynn
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: In the Wake of the Zaca