Patrick Billingsley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patrick Billingsley | |
Geboorte | 3 Mei 1925 |
---|---|
Sterfte | 22 April 2011 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrick Billingsley (3 Mei 1925 – 22 April 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Fury (1978), My Bodyguard (1980), Somewhere in Time (1980), en The Untouchables (1987).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1978: The Fury
- 1980: My Bodyguard
- 1980: Somewhere in Time
- 1987: The Untouchables
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1987: Sable