Gaan na inhoud

Platbrood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Papadum word gerooster
Afghaanse brood
Bakoond in Egipte

Platbrood[1] is die benaming vir 'n wye verskeidenheid ongesuurde brode. Die basiese bestanddeel van die deeg is gemaalde graan en water. Indien nodig, kan sout of ander speserye bygevoeg word. Omdat geen suurdeeg en gis gebruik word nie het platbrood 'n beperkte dikte van enkele millimeter tot 'n paar sentimeter.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Platbrood was reeds bekend in Sumer en in antieke Egipte. Dit is vermoedelik die oudste metode om brood te bak omdat mens met weinig bestanddele op eenvoudige wyse platbrood kan maak op byvoorbeeld 'n steenoond. In 2018 is verkoolde broodkrummels by 'n ligging genaamd Shubayqa 1 in Jordanië gevind, wat dateer uit 12.400 v.C., ongeveer 4000 jaar voordat landbou in die gebied ontstaan het. Analise toon aan dat die krummels waarskynlik afkomstig is van platbrood wat gebak is van wilde gars, hawer en die stingels van die knolgewas Bolboschoenus glaucus[2].

Lys van soorte platbrood

[wysig | wysig bron]

Europa

[wysig | wysig bron]

Afrika

[wysig | wysig bron]

Asië

[wysig | wysig bron]

Amerikas

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Flatbread of platbrood op de website van Libelle
  2. Archaeobotanical evidence reveals the origins of bread 14,400 years ago in northeastern Jordan Amaia Arranz-Otaegui; et al. PNAS. 115 (31): 7925–7930 (16 Julie 2018) Besoek op 3 Maart 2019

Notas

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.