Pitsengpas
Voorkoms
Pitsengpas | |
Koördinate: 30°45′26″S 28°18′21″O / 30.7573°S 28.3057°O | |
---|---|
Maksimumhelling | 1:9 |
Hoogte | 1 767 m |
Oppervlak | grond |
Pad | R396 |
Die Pitsengpas is 'n bergpas wat op 'n grondpad lê wat die R56 naby Mount Fletcher en die R396 in die omgewing van Rhodes in die Oos-Kaap verbind. Die pas bereik 'n hoogste punt op 1 767 m bo seespieël en het 'n maksimumgradiënt van 1:9.