Gaan na inhoud

RCN Televisión

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
RCN Televisión se logo

RCN Televisión (ook bekend as Canal RCN) is 'n Colombiaanse televisienetwerk wat deur Organización Ardila Lülle besit word. Dit is op 23 Maart 1967 as 'n televisieproduksiemaatskappy gestig en op 10 Julie 1998 amptelik as 'n onafhanklike kanaal bekendgestel. Dit het Yo soy Betty, la fea, een van die suksesvolste telenovelas, vervaardig.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]