Rosie Bannister
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rosie Bannister | |
Geboortenaam | Rosemary Bannister |
---|---|
Geboorte | 9 Junie 1937 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1997–2002, 2012— |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rosie Bannister (gebore 9 Junie 1937) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Kingsglaive: Final Fantasy XV (2016) en in die televisiereekse Marshal's Law (2012), Off Their Rockers (2013), en Autopsy: The Last Hours of (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Kingsglaive: Final Fantasy XV
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Marshal's Law
- 2013: Off Their Rockers
- 2014: Autopsy: The Last Hours of
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: The Vendor