Steve Cardenas
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Steve Cardenas | |
Geboortenaam | Stephen Antonio Cardenas |
---|---|
Geboorte | 29 Mei 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steve Cardenas (gebore 29 Mei 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mighty Morphin Power Rangers: The Movie (1995) en Turbo: A Power Rangers Movie (1997), en in die televisiereekse Mighty Morphin Power Rangers (1993) en Power Rangers Turbo (1997).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Mighty Morphin Power Rangers: The Movie
- 1997: Turbo: A Power Rangers Movie
- 2017: Enuattii
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1993: Mighty Morphin Power Rangers
- 1996: Power Rangers Zeo
- 1997: Power Rangers Turbo
- 2014: My Morphin Life
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Mighty Morphin Power Rangers the Movie: Secrets Revealed
Video's
[wysig | wysig bron]- 1994: Mighty Morphin Power Rangers: Alpha's Magical Christmas
- 1995: The Good, the Bad, and the Stupid: The Misadventures of Bulk and Skull
- 1996: Mighty Morphin Power Rangers: Live
- 2012: Morphin Time! A Look Back at Mighty Morphin Power Rangers
- 2012: A Morphenomenal Cast: A Look Back at Becoming a Power Ranger
- 2012: Tales of the Giant Banana: Looking Back at Bulk & Skull
- 2012: Behind the Mask: Celebrating the Stunt Team