Sjabloon:Aanhalingstyldokumentasie/web
Voorkoms
- titel: Titel van bronblad op webwerf. Word in aanhalings vertoon. Indien skrif-titel gedefinieer is sal titel die gelatiniseerde transliterasie van die titel in skrif-titel hou.
- skrif-titel: Oorspronklike titel vir tale wat nie 'n Latynverwante alfabet gebruik nie (Arabies, Sjinees, Cyrillies, Grieks, Hebreeus, Japannees, Koreaans, Viëtnamees, ens.); nie gekursiveer nie, volg op die gekursiveerde transliterasie gedefinieer in titel. 'n ISO 639-1 tweekarakterkode kan vooraan geplaas word om webblaaiers te help om die skrif na behore te vertoon:
... |titel=Tōkyō tawā |skrif-titel=ja:東京タワー |vert-titel=Tokyo Tower ...
- vert-titel: Afrikaanse vertaling van die titel indien die aangehaalde bron in 'n vreemde taal is, buiten Engels of Nederlands, waarvan die gemiddelde besoeker sal sukkel om sin van te maak.
- skrif-titel: Oorspronklike titel vir tale wat nie 'n Latynverwante alfabet gebruik nie (Arabies, Sjinees, Cyrillies, Grieks, Hebreeus, Japannees, Koreaans, Viëtnamees, ens.); nie gekursiveer nie, volg op die gekursiveerde transliterasie gedefinieer in titel. 'n ISO 639-1 tweekarakterkode kan vooraan geplaas word om webblaaiers te help om die skrif na behore te vertoon:
- Titels wat sekere karakters bevat sal foutiewelik vertoon en skakel behalwe as die karakters geënkodeer word.
nuwe reël | [ | ] | | |
---|---|---|---|
spasie | [ | ] | {{!}} (gewens)
|
- Hierdie parameter word vereis en sal 'n foutkennisgewing genereer indien dit nie gedefinieer word nie. By foute word hoof-, hulp- en sjabloonblaaie binne die Kategorie:Artikels met foutiewe aanhalingsintaksis geplaas. Stel
|sjabloondocdemonstrasie=waar
om kategorisering af te skakel; word meestal gebruik vir dokumentasie waar die fout gedemonstreer word.
- webwerf: Titel van webwerf; kan wikiskakels kry. Vertoon in kursiefdruk. Aliasse: werk