Thetford
Voorkoms
Thetford | |
---|---|
Koördinate: 52°24′0″N 0°45′0″O / 52.40000°N 0.75000°O | |
Staat | |
Land | |
Graafskap | |
Bevolking | |
• Totaal | 21,588 |
Thetford is 'n dorp in die Engelse graafskap Norfolk. Ongeveer 6% van die dorp se inwoners is van Portugese afkoms.