Gaan na inhoud

wie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.


Voornaamwoord
wie
Dit vra na 'n persoon

    Eienskappe

Vraende voornaamwoord
Wie het dit verwag?

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: who(en)
Esperanto: kiu(eo)
Nederlands: wie(nl)
Maori: wai(mi)


Voornaamwoord
wie
Dit verwys na 'n persoon

    Eienskappe

Betreklike voornaamwoord Die woord word dikwels saam met voorsetsels gebruik na wie, met wie ens. Dit kan ook in kombinasie met die voornaamwoord se gebruik word as wie se.
Dit is in die 1970's gestig deur Peter Sauber, wie deur middel van heuwelklimme en die "Wêreld Sport Prototipe-kampioenskap" gevorder het tot Formule Een in 1993.