Gaan na inhoud

xenofobie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  xenofobie      
Van Griekse: 'kseenos/ξενος', wat vreemdeling beteken; en 'fobos/φοβος' wat angs en vrees beteken, dus vreemdelingehaat.
xe•no•fo•bie
(politiek) 'n Oordrewe angs vir of haat teen alles en iedereen wat vreemd is.
In teenstelling met ander fobies lei xenofobie tot afwerende en selfs aggressiewe gedrag, eerder as verminderingsgedrag of vlug.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: xenophobia(en)
Nederlands: xenofobie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor xenofobie.