Gaan na inhoud

lidwoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
IPA: [ˈlətvuə̯rt], meervoud: [ˈlətvuə̯rdə, ˈlətvuə̯rə]
لِدْڤُوَرْدْ , meervoud: لِدْڤُوَرْدِی
Enkelvoud Meervoud
  lidwoord     lidwoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lidwoordjie     lidwoordjies  
(taalkunde) Woordsoort wat as bepaler uitsluitend met 'n selfstandige naamwoord of naamwoordgroep verbind word.
As jy 'n lidwoord (m.a.w.) 'die' of '’n' voor 'n woord kan sit, dan is dit 'n selfstandige naamwoord.

    Afkorting

lw.

    Vertalings

  Vertalings:    lidwoord
Duits: Artikel(de), Geschlechtswort(de)
Engels: article(en)
Fins: artikkeli(fi)
Nederlands: lidwoord(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lidwoord.