Sjabloon:str ≥ len
Die onderstaande dokumentasie word nie vertoon wanneer die sjabloon geplaas word nie.
- Gebruik
Kontroleer of 'n string langer is as 'n opgegewe lengte. Die maksimum lengte is 500. Stringe met meer asn 500 karakters word gesien as 500.
- Parameters
- 'n string
- die lengte waarmee vergelyk word
- resultaat wanneer die string langer of gelyk aan die lengte is
- resultaat wanneer die string korter aan die lengte is
- Voorbeelde
{{str ≥ len|abcde|4|ja|nee}}
gee ja{{str ≥ len|abcde|5|ja|nee}}
gee ja{{str ≥ len|abcde|6|ja|nee}}
gee nee